-
Kursusinhoud
• 40 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
• Volledig gestruktureer volgens die UNISA Graad 5 sillabusIngesluit by die kursus
• Een aanlyn oriënteringsontmoeting waarin die kursus verduidelik word (30 minute)
• Alle huiswerk-materiaal
• Nasien van huiswerk op ’n weeklikse basis
• 5 aanlyn lesse van 30 minute elk waarin huiswerk nagegaan en verduidelik word
• Merk van 5 vraestelleFooie en betaling
• R5 400 eenmalig
OF
• 3 paaiemente van R1 950, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16 -
Kursusinhoud
• 26 vooraf-opgeneemde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
• Duidelik gestruktureerde lesse volgens die UNISA Graad 4 sillabusIngesluit by die kursus
• Alle huiswerk-materiaal
• Nasien van alle huiswerk op ’n weeklikse basis
• 4 aanlyn lesse van 30 minute elk vir bespreking en verduideliking van werk
• Merk van 4 vraestelle
(Let wel: Aankoop van vraestelle is nie by die kursusmateriaal ingesluit nie)
• Inskrywing vir die UNISA-eksamen deur ’n geakkrediteerde UNISA-onderwyseres
(Eksamenfooie is nie by die kursusfooi ingesluit nie)Fooie en betaling
• R4 200 eenmalig
OF
• 3 paaiemente van R1 550, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16Ekstra
• Ekstra persoonlike aanlyn-lesse kan bespreek word teen R210 per les -
Kursusinhoud
• 35 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
• Sistematies gestruktureer om kennis van harmonie op te skerp en vaardigheid te ontwikkel
• Fokus op praktyk, stemvoering, akkoordstrukture en harmoniese analiseIngesluit by die kursus
• Alle huiswerk-materiaal
• Nasien van huiswerk op ’n weeklikse basis
• 5 aanlyn lesse van 30 minute elk vir bespreking en verduideliking van konsepteResultaat
• Na afloop van die kursus sal studente op die vlak van UNISA Graad 5 se vereistes vir harmonie weesTeikengroep
• Vir enigiemand wat lanklaas met harmonie gewerk het en dit weer wil opskerp
• Ideaal vir skoliere, matriekstudente en orreliste wat harmonie in koraalspel beter wil verstaanFooie en betaling
• R5 200 eenmalig
OF
• 3 paaiemente van R1 840, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16Ekstra opsie
• Persoonlike aanlyn-lesse kan bygeboek word teen R210 per les -
Kursusinhoud
• 16 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
• Sistematies gestruktureer om jou kennis van kadense op te skerp en vaardigheid te ontwikkel
• Fokus op praktyk, herkenning en analise van kadense en ander akkoorde in musiekIngesluit by die kursus
• Alle huiswerk-materiaal
• Nasien van alle huiswerk op ’n weeklikse basis
• 2 aanlyn lesse van 30 minute elk vir verduideliking en interaktiewe besprekingResultaat
• Na afloop van die kursus sal studente ’n sterk praktiese en teoretiese begrip van kadense hê en dit selfvertrou in toepassing kan gebruikTeikengroep
• Vir enigiemand wat lanklaas met kadense gewerk het en dit weer wil opskerp
• Ideaal vir skoliere, matriekstudente, orreliste of musikante wat hul harmonie- en koraalvaardighede wil versterkFooie en betaling
• R2 220 eenmaligEkstra opsie
• Persoonlike aanlyn-lesse kan bygeboek word teen R210 per les vir addisionele ondersteuning en verdieping