Kursusinhoud
• 35 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
• Sistematies gestruktureer om kennis van harmonie op te skerp en vaardigheid te ontwikkel
• Fokus op praktyk, stemvoering, akkoordstrukture en harmoniese analise
Ingesluit by die kursus
• Alle huiswerk-materiaal
• Nasien van huiswerk op ’n weeklikse basis
• 5 aanlyn lesse van 30 minute elk vir bespreking en verduideliking van konsepte
Resultaat
• Na afloop van die kursus sal studente op die vlak van UNISA Graad 5 se vereistes vir harmonie wees
Teikengroep
• Vir enigiemand wat lanklaas met harmonie gewerk het en dit weer wil opskerp
• Ideaal vir skoliere, matriekstudente en orreliste wat harmonie in koraalspel beter wil verstaan
Fooie en betaling
• R5 200 eenmalig
OF
• 3 paaiemente van R1 840, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16
Ekstra opsie
• Persoonlike aanlyn-lesse kan bygeboek word teen R210 per les