Kursusinhoud
• 40 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
• Volledig gestruktureer volgens die UNISA Graad 5 sillabus
Ingesluit by die kursus
• Een aanlyn oriënteringsontmoeting waarin die kursus verduidelik word (30 minute)
• Alle huiswerk-materiaal
• Nasien van huiswerk op ’n weeklikse basis
• 5 aanlyn lesse van 30 minute elk waarin huiswerk nagegaan en verduidelik word
• Merk van 5 vraestelle
Fooie en betaling
• R5 400 eenmalig
OF
• 3 paaiemente van R1 950, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16