• UNISA Graad 5 Volledige Kursus

    R1,950.00 – R5,400.00

    Kursusinhoud
    • 40 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
    • Volledig gestruktureer volgens die UNISA Graad 5 sillabus

    Ingesluit by die kursus
    • Een aanlyn oriënteringsontmoeting waarin die kursus verduidelik word (30 minute)
    • Alle huiswerk-materiaal
    • Nasien van huiswerk op ’n weeklikse basis
    • 5 aanlyn lesse van 30 minute elk waarin huiswerk nagegaan en verduidelik word
    • Merk van 5 vraestelle

    Fooie en betaling
    • R5 400 eenmalig
    OF
    • 3 paaiemente van R1 950, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16

  • Harmonie Opskerpingskursus

    R1,840.00 – R5,200.00

    Kursusinhoud
    • 35 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
    • Sistematies gestruktureer om kennis van harmonie op te skerp en vaardigheid te ontwikkel
    • Fokus op praktyk, stemvoering, akkoordstrukture en harmoniese analise

    Ingesluit by die kursus
    • Alle huiswerk-materiaal
    • Nasien van huiswerk op ’n weeklikse basis
    • 5 aanlyn lesse van 30 minute elk vir bespreking en verduideliking van konsepte

    Resultaat
    • Na afloop van die kursus sal studente op die vlak van UNISA Graad 5 se vereistes vir harmonie wees

    Teikengroep
    • Vir enigiemand wat lanklaas met harmonie gewerk het en dit weer wil opskerp
    • Ideaal vir skoliere, matriekstudente en orreliste wat harmonie in koraalspel beter wil verstaan

    Fooie en betaling
    • R5 200 eenmalig
    OF
    • 3 paaiemente van R1 840, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16

    Ekstra opsie
    • Persoonlike aanlyn-lesse kan bygeboek word teen R210 per les

  • UNISA Graad 4 Volledige Kursus

    R1,550.00 – R4,200.00

    Kursusinhoud
    • 26 vooraf-opgeneemde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
    • Duidelik gestruktureerde lesse volgens die UNISA Graad 4 sillabus

    Ingesluit by die kursus
    • Alle huiswerk-materiaal
    • Nasien van alle huiswerk op ’n weeklikse basis
    • 4 aanlyn lesse van 30 minute elk vir bespreking en verduideliking van werk
    • Merk van 4 vraestelle
    (Let wel: Aankoop van vraestelle is nie by die kursusmateriaal ingesluit nie)
    • Inskrywing vir die UNISA-eksamen deur ’n geakkrediteerde UNISA-onderwyseres
    (Eksamenfooie is nie by die kursusfooi ingesluit nie)

    Fooie en betaling
    • R4 200 eenmalig
    OF
    • 3 paaiemente van R1 550, betaalbaar by Les 1, Les 8 en Les 16

    Ekstra
    • Ekstra persoonlike aanlyn-lesse kan bespreek word teen R210 per les

  • Kursusinhoud
    • 16 vooraf-opgeneerde video-lesse wat weekliks beskikbaar gestel word
    • Sistematies gestruktureer om jou kennis van kadense op te skerp en vaardigheid te ontwikkel
    • Fokus op praktyk, herkenning en analise van kadense en ander akkoorde in musiek

    Ingesluit by die kursus
    • Alle huiswerk-materiaal
    • Nasien van alle huiswerk op ’n weeklikse basis
    • 2 aanlyn lesse van 30 minute elk vir verduideliking en interaktiewe bespreking

    Resultaat
    • Na afloop van die kursus sal studente ’n sterk praktiese en teoretiese begrip van kadense hê en dit selfvertrou in toepassing kan gebruik

    Teikengroep
    • Vir enigiemand wat lanklaas met kadense gewerk het en dit weer wil opskerp
    • Ideaal vir skoliere, matriekstudente, orreliste of musikante wat hul harmonie- en koraalvaardighede wil versterk

    Fooie en betaling
    • R2 220 eenmalig

    Ekstra opsie
    • Persoonlike aanlyn-lesse kan bygeboek word teen R210 per les vir addisionele ondersteuning en verdieping

Go to Top